send link to app

Laerskool Rustenburg. app for iPhone and iPad


4.2 ( 8912 ratings )
Productivity Education
Developer: Estevan De Beer
Free
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 17 Sep 2016
App size: 42.76 Mb

Welkom by Laerskool Rustenburg se app. Verkry direkte toegang tot die skool se kommunikator, Facebook-blad en webtuiste vanuit die app. Alle inligting rakende die skool in een kompakte pakket.

Nuwe Funksies:

- Digitale dagboek
- Neem digitale notas
- Kommunikeer met ander leerders deur die App se Group Chat funksie
- Verkry direkte Huiswerk Afkondigings van Onderwysers daagliks deur die App
- Verkry direkte Toegang tot die Larries Webtuiste
- Kommunikeer direk met die Kantoor vanaf die App
- Skandeer toetse, take, huiswerk en laat ouers dit digitaal op die App teken.